Hector P (Soweto, 1976)

Ek was neí«ntien jaar oud toe Hector[1] gesterf het
Hy was dertien jaar oud met 'n koeí«l deur sy lyf
Dit was koud in ons voorhuis - op die sestiende Junie
En die wind het geruk aan die vlag by die hek

En my pa het gesíª "draai tog jou serp[2] om"
Uit die sitkamer voor ons nuwe TV
En dis toe wat ek sien hoe jy val langs jou suster
En my ma síª "kom eet die bobotie[3] word koud"

Hector Peterson -
Kind met die glimlag
Kind van die struggle
Kind van ons grond

Ek was neí«ntien jaar oud toe ek sien wat hier aangaan
Hy was dertien jaar oud en het lankal geweet
En my pa skud sy kop vir Soweto se kinders
Wat mars teen die taal wat hy jare lank praat

Hector Peterson -
Kind met die glimlag
Kind van die struggle
Kind van ons grond

Ek was neí«ntien jaar oud en Hector skaars dertien
Ek was veilig verskans teen die skreeuende waarheid
In die naam van die Heer en die swakheid van vaders
Wat niks aan die sirkus van waansin wou doen

Hector Peterson -
Kind met die glimlag
Kind van die struggle
Kind van ons grond

Dis weer sestien Junie en ek sien Hector se foto
Op voorblaaie dwarsoor die land
Hy líª so stil in die arms van Nbuyisa Mukhubu[4]
Sy vlerke geknip sodat ander kan vlieg

Hector Peterson -
Kind met die glimlag
Kind van die struggle
Kind van ons grond

Hector Peterson -
Kind van die struggle
Kind van ons grond
Kind met die glimlag wat
Grynslag geword het - dis rooi om jou mond
Dis rooi om jou mond dis rooi



Come on, mashosa mani

Nyamazane

Sofik sigijama epholi

Eitha da so[5]





--------------------------------------------------------------------------------

[1] Hector Peterson: Schooljongen die tot symbool verworden is van het politiegeweld tijdens het Apartheidsregime

[2] serp: shawl

[3] boboti: Zuid-Afrikaans gerecht

[4] Nbuyisa Mukhubu: de schooljongen die Hector wegdroeg

[5] "Come on...da so": de leus die geroepen werd bij de demonstratie in Soweto op 16 juni 1976.


fuente : Songteksten.nl

idioma : Holandés